SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Langenhoven presteer
SA Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Langenhoven skitter by SA-atletiekkampioenskappe. Leerders van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het hul skool met groot trots verteenwoordig tydens die SA-atletiekkampioenskappe, waar hulle teen die land se beste atlete…
SA Atletiekkampioenskappe – Welkom Gimnasium atlete in span
SA Atletiekkampioenskappe. Welkom Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 11 Gimmie-atlete gekies is om die Vrystaat-atletiekspan te verteenwoordig by die SA-Atletiekkampioenskappe in Rustenburg. Hierdie prestasie is ān…
SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Langenhoven
SA Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan. Drie uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe…
OP-Atletiektoekennings 2025 – HoĆ«rskool Framesby presteer
OP-Atletiektoekennings 2025. Tydens die OP-Atletiektoekenningsaand 2025, wat op 21 November plaasgevind het, het HoĆ«rskool Framesby se atlete hul merkwaardige talent en toewyding bevestig deur verskeie trofees en toekennings te verower.…
Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood
Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op…
SA Atletiekkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf
SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Strand atlete skitter
SA Atletiekkampioenskappe – Twee atlete van HoĆ«rskool Strand, Francois Pietersen en Jordan Waynne-Vaaltyn het tydens die SA Atletiekkampioenskappe te Germiston uitstekend presteer. Francois het ‘n goue medalje in hamergooi gewen…
SAās ATLETIEK KAMPIOENSKAPPE te Durban – HS Noord Kaap
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die volgende atlete het deelgeneem aan die SA Skole Atletiek kampioenskappe in Durban vanaf 28 Maart tot 2 Mei en…














