SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer:
- Jo-Anne van Rooyen, het die o.13 Pentathlon (5-kamp) kampioenstitel verower.
- Wian Visser het 8ste geëindig in die 70 m hekkies. Die Vrystaataflosspan, waarvan hy deel is, het ‘n silwer medalje verower.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









