ECHS Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 – en o.16 hokkie-dogters het gedurende die vakansie aan die ECHS Hokkie toernooi deelgeneem. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied vanaf 3 tot 6 April. Drie van BVHS se spelers het toekennings ontvang na die ECHS Hokkie toernooi.
ECHS Hockey. Bethlehem Voortrekker High School’s under-14 – and under-16 hockey girls competed in the ECHS Hockey tournament during the holidays. The tournament was held in Bloemfontein from 3 to 6 April.
- Jamie Raynder (o/16 doelwagter van die toernooi)
- Leané Fourie (o/16 speler van die toernooi)
- Joma Viljoen (o/14 middelveld-speler van die toernooi)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








