)

Junior Redenaars van Ligbron Akademie beïndruk

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Junior Redenaars het die gehoor beindruk met hul redeneringsvermoë tydens die jaarlikse Junior Redenaars kompetisie wat op Donderdag, 12 April 2018, plaasgevind het.  Dit was ‘n strawwe kompetisie en die beoordelaars moes fyn luister om die volgende drie Liggies as wenners te kroon.
Michelle Potgieter het die eerste plek ingeneem met haar toespraak oor die onderwerp: Moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanvaar nie.  Lelani Davel neem die tweede plek in nadat sy die gehoor oortuig het dat die moderne vrou besig is om die man se rol in die samelewing oor te neem.  Zack Bosman is derde met sy toespraak oor die onderwerp: Almal hou van ‘n tiener met die hoed in die hand.  Baie geluk aan hierdie drie leerders wat as die Junior Redenaar wenners gekroon is.

Die wenners staan (v.l.n.r.): lelani Davel (2de), Michelle Potgieter (1ste) en Zack Bosman (3de).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal