)

Ligbron eerste hokkiespan oorheers liga wedstryd

Die seuns Eerste hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Vrydag, 13 April 2018, in hulle eerste liga-wedstryd teen Morgenzon Landbou Akademie uitgedraf.  Die wedstryd het op die Liggies se Astro hokkiebaan plaasgevind. Na afloop van die eerste helfte het beide spanne steeds geen punte aangeteken nie, en het die Liggies seker gemaak dat hulle die tweede helfte van die wedstryd oorheers deur ‘n totaal van 6 doele aan te teken. Die Liggies se doele is aangeteken deur die volgende spelers: Jonathan du Toit (1), Marius Ferreira (2), Charl du Toit (2) en Edward Jacobs (1).  Hulle speel eerskomende Donderdag, 19 April 2018, tuis teen Highveld Park.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal