Hoërskool Vryburg spog met puik redenaars! Madeleine Esterhuizen en Tristen Höll het beide deurgedring om in Oktober aan die landswye finaal in die Radikale Redenaarskompetisie deel te neem. Madeleine word uiteindelik aangewys as landswye wenner in die afdeling vir Afrikaans Huistaal en Tristen eindig derde landswyd in die tweetalige afdeling.

Become a Sponsor