Interne Redenaarskompetisie. Laerskool Westwood van Boksburg het hul interne redenaarskompetisie op Donderdag 3 Maart aangebied. Die leerders was gretig om weer in persoon deel te neem. Dit was vir die onderwysers en ouers sommer baie lekker om die talentvolle sprekers weer op die verhoog te sien.
Die graadwenners van Wessies se Interne redenaarskompetisie was as volg:
- Christiaan Kleynhans Gr.1
- Milea Theron Gr.2
- Dehan Labuschagne Gr.3
- Dinique v Rensburg Gr.4
- Megan-Lee Myburgh Gr.5
- Xianique Joubert Gr.6
- Xuan Myburgh Gr.7
Baie geluk aan al die graadwenners.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf