Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se redenaars het uitgeblink by Oppie Tong Af. Hulle het deurgedring na die nasionale finaal van Oppie Tong Af.
Die finaal sal gehou word by Leriba Lodge in Centurion vanaf 13-15 Oktober.
Die volgende leerders het deurgedring:
- Isabella Koch (Gr 7)
- Kai de Klerk (Gr 6)
- Andries van der Walt (Gr 1)
Meer skolenuus : https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien