)
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje

Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Daniëlle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Daniëlle Herbst, ’n graad 12-leerder,…

Oppie Tong Af – Hoërskool Hoopstad na finaal

Oppie Tong Af. Hoërskool Hoopstad se eie Kenia Muller is gekies vir die finaal van Oppie Tong Af — ’n MASSIEWE prestasie! Die nasionale kompetisie vind plaas van 16–18 Oktober…

Oppie Tong Af – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Oppie Tong Af. Saint Andrew’s School Bloemfontein participated at the Oppie Tong Af – On the Tip of Your Tongue competition. The boys performed very well. Read more schools news:…

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell

Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell

Oppie Tong Af. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het deurgedring na die Nasionale rondte van Oppie Tong Af. Die finale rondte vind plaas vanaf 3 tot 5 Oktober…

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerder presteer

Oppie Tong Af. Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het deelgeneem aan die Landsfinaal van Oppie tong af. Kai het baie goed presteer deur ‘n derde…

Oppie Tong Af – Kai de Klerk to National Final

Oppie Tong Af. Truida Kestell Primary School congratulate their learner, Kai de Klerk in grade 7, who made it through to the national final with his English Entertainment speech! Kai…

Oppie Tong af – Primêre Skool Truida Kestell leerders blink uit

Oppie Tong af – Drie leerders van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitgeblink in Oppie Tong af. Die leerders wat deurgedring het na die Nasionale finaal is: Isabella Kock…

Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania leerders blink uit in redenaars

Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania in Bethlehem spog met twee wenners in die Oppie Tong af Redenaarskompetisie. Anabelle (Graad 5) en Milè Bezuidenhout (Graad 3) het aan die…

Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell se redenaars skitter

Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se redenaars het uitgeblink by Oppie Tong Af. Hulle het deurgedring na die nasionale finaal van Oppie Tong Af. Die…