Oppie Tong Af. Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het deelgeneem aan die Landsfinaal van Oppie tong af. Kai het baie goed presteer deur ‘n derde plek te behaal!
On The Tip Of Your Tongue. Kai de Klerk, learner of Truida Kestell Primary School in Bethlehem, participated in the Country Final of On The Tip Of Your Tongue. Kai performed very well by taking third place!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf