Oppie Tong af – Drie leerders van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitgeblink in Oppie Tong af. Die leerders wat deurgedring het na die Nasionale finaal is:
- Isabella Kock (graad 7),
- Andries van der Walt (graad 1)
- Kai de Klerk (graad 6)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Oppie Tong af – Three learners from Truida Kestell Primary School, Bethlehem excelled in Oppie Tong af. The learners made it to the National finals.