Tennis – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se tennisspan het die geesbeker gewen. Tennis – Truida Kestell tennis wen die geesbeker
Limodo en Primêre Skool Truida Kestell het die tennis toernooi aangebied.
Truida Kestell tennis se Truidjies het weggestap weg met die geesbeker na afloop van die Inter Africa nasionale toernooi.
Baie geluk aan die tennisspelers.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
#dietruidjieshetgees.
Foto’s voorsien