Hokkie – Annika van der Riet, Bernard Saaiman en Joma Viljjoen van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem hokkiespelers is gekies vir Noord Vrystaat span. Die seuns en dogters wat gekies is, speel vir die o/13 spanne.
Boys and girls of the u/13 hockey teams are in the Northern Freestate teams.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za