Christopher Stanbury van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, het derde geëindig in die Afrikaans Eerste Addisionele Taal graad 10-12 semi-finale ronde van die ATKV Redenaars vir die Gauteng-Suid, Gauteng-Wes en Vaaldriehoekstreek.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










