)

Skiet MPU Finaal – Hoërskool Ermelo

Skiet MPU Finaal – Hoërskool Ermelo se skuts het op Vrydag 19 Julie deelgeneem aan die streeksfinaal. Hulle het uitstekend gevaar. Die ses skuts wat deelgeneem het is Marla de Jager, Dehandri Morkel, AJ Venter, Lynne Rademan, Stiaan van den Heever en Leché Korff.

Die skuts is uitgenooi na die Mpumalanga-finaal wat op 2 en 3 Augustus te Middelburg sal plaasvind.

Marla vlieg einde Julie na Engeland om Suid-Afrika Internasionaal te verteenwoordig as deel van die SANSSU-Toerspan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal