Beast of East stoeitoernooi. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville het 20 Julie aan die Beast of East stoeitoernooi in Gauteng deelgeneem. Hierdie twee manne het uitstekend gevaar:
- Rhonan du Plessis (Graad 5) 2de
- Fourie du Plessis Rhonan du Plessis (Graad 5) 2de
- Fourie du Plessis
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








