)
SALA Redenaars virtuele kompetisie – Primêre Skool Naudeville

SALA Redenaars virtuele kompetisie. Drie leerders het 15 Oktober deelgeneem aan die SALA Redenaars virtuele kompetisie. Hierdie drie Naudies het baie goed gevaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf