Ruitersport. Primêre Skool Naudeville in Welkom se ruitersport leerders is Saterdag beloon vir pretasies tydens SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling in Bloemfontein.
Prestasies deur ruiters behaal:
Ava Adendorff:
- Level 1 Wenner – Equitation
- Level 1 Wenner – Showjumping
- Level 1 Wenner – Working Riding
Hanno van Jaarsveld:
- Ontvang die Victor Ludorum, Laerskool
- Trofee vir Beste vordering, Laerskool
- Level 3 Wenner – Working Riding
- Level 1 Wenner – Dressage
- Level 5 Wenner – Working Hunter
Karlien van Jaarsveld:
- Trofee vir Hoogste punte in Equitation, Laerskool
- Level 3 Wenner – Equitation
- Level 2 Wenner – Dressage
- Level 4 Wenner – Showjumping
- Algehele wenner showjumping, Laerskool
Primêre Skool Naudeville eindig tweede in die Vrystaat!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










