)
SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – Naudeville ruiters skitter

SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – Primêre Skool Naudeville se ruiters het die afgelope naweek hul talente ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die eerste SANESA Vrystaat-kwalifiserende rondte. Dit is…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!🐎 Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat…

Vrystaat Sanef Show Jumping – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat Sanef Show Jumping. Ava Adendorff, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is gekies vir die Vrystaat Sanef Show Jumping span wat aan die South African Youth Championship gaan deelneem. Die…

Maple Ridge Equestrian – Primêre Skool Naudeville

Maple Ridge Equestrian. Primêre Skool Naudeville ruiters het die naweek vanaf 16 tot 18 Mei aan nog ‘n SANESA kwalifiserende rondte by Maple Ridge Equestrian in Gauteng deelgeneem. Die ruiters…

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei  aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league:  Mia Best…

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville, Welkom, ruiters het die afgelope naweek aan ruitersport deelgeneem van hulle eerste SANESA kwalifiserende rondte by BRS Equestrian in Riebeeckstad. Prestasies behaal: Miah Erasmus – Graad…

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville ruiters presteer

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville in Welkom se ruitersport leerders is Saterdag beloon vir pretasies tydens SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling in Bloemfontein. Prestasies deur ruiters behaal: Ava Adendorff: Hanno van…

SANESA Nationals – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nationals. Primêre Skool Naudeville se ruiters het gedurende die vakansie vanaf 24 tot 28 September, aan die SANESA Nationals deelgeneem by Kyalami Equestrian Park. Hierdie ruiters het baie goed…

SANESA – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

SANESA. Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek, 10 Mei deelgeneem aan die SANESA se vyfde kwalifiserende rondte by GEC (Goldfields Equestrian Centre) in Welkom. Naudies het uitstekend…