Vrystaat Sanef Show Jumping. Ava Adendorff, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is gekies vir die Vrystaat Sanef Show Jumping span wat aan die South African Youth Championship gaan deelneem. Die kampioenskap duur van 2 tot 5 Julie en word aangebied by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg.
Ava is vir die volgende spanne gekies:
- za Ava Adendorff en Princess Maluti Pony Rider 60cm Jumping Vrystaat Span
- za Ava Adendorff en Princess Maluti Pony Rider 70cm Jumping Vrystaat span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









