Perdeskou. Karlien van Jaarsveld, leerder van Primêre Skool Naudeville, het aan Cornerstone Classique (80cm) perdeskou in Pretoria deelgeneem.
Dit was die eerste keer wat Karlien so hoog gespring het. Sy het gedurende hierdie jaar aan die 40cm deelgeneem.
Die Cornerstone Classique is ‘n Internasionale perdeskou wat een maal per jaar gehou word. Ander lande buite Suid-Afrika neem ook aan die skou deel. Karlien se span het algeheel die eerste plek behaal in die Team event. Hulle span het die beste tyd aangeteken.
Horse Show. Karlien van Jaarsveld, learner of Naudeville Primary School, participated in Cornerstone Classique (80cm) Horse Show in Pretoria. It was the first time Karlien had jumped this high. She competed in the 40cm during this year.
The Cornerstone Classique is an international horse show held once a year. Other countries outside South Africa also take part in the show. Karlien’s team took first place overall in the Team event. Their team also recorded the best time.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf