Noord-Kaap Skaak. Vier van Hoërskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind vanaf 15 tot 19 Desember 2024, plaas.
Onder 20
- Thami Madyo
Onder 18
- TC Markgraaff
- Patrick Kitengye
Onder 16
- Cherise April
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










