)
Matriekklas maak geskiedenis – HoĆ«rskool De Aar

Matriekklas maak geskiedenis. HoĆ«rskool De Aar se matriekklas van 2024 het sy slagspreuk gestand gedoen: Ons mik hoĆ«r! Hierdie Eeufees jaar, se matriekgroep het hoog gemik en hoog gevlieg, soos…

Noord-Kaap Skaak – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Skaak. Vier van HoĆ«rskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind…