Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024. Hoërskool Goudveld in Welkom het tydens hul Prysuitdeling 2024 spesiale toekennings aan leerders gemaak.
- Lara Badenhorst: Modelleerder
- Ethan Rowett: Toekenning vir sport buite skoolverband
- Shalea Pretorius: Toekenning vir akademie en kultuur
- Mienké Nieuwenhuis: Toekenning vir akademie en sport
- Willem Odendaal: Toekenning vir kutuur
- GJ Wessels: Senior Sportman van die jaar
- Mianique Lombard: Senior sportvrou van die jaar
- Britz Reinders: Junior sportman van die jaar
- Vanessa Wasyliszyn: Junior sportvrou van die jaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










