Schools That Rock (Pty) Ltd has developed a website for schools in South Africa which was launched in March 2015. Since then, the website established itself as the most popular and biggest communication medium for schools in South Africa by sharing their news to the world out there.
Vrystaat Swemspan. ‘n Groot eer het twee swemmers van Gouties, Mianique Lombard en Edrich Cronje, te beurt geval toe hulle aangewys is as die kapteine van die Vrystaat swemspan by…
4 in 1 Gala. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Mianique Lombard het die afgelope naweek aan die 4 in 1 gala in Kimberley deelgeneem. Mianique het in die ouderdomsgroep 17-20 jaar deelgeneem.…
Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom het tydens hul Prysuitdeling 2024 spesiale toekennings aan leerders gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Hoofleiers en Onderhoofleiers. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Noord-Vrystaat Hokkiespan. Ses hokkiedogters van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is deel is van die o.18B Noord-Vrystaat Hokkiespan wat vanaf 1 tot 6 Julie in Middelburg deelneem. Die volgende dogters van…
Free State Swimming Champs. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Mianique Lombard, het die afgelope week tydens die Free State Champs skitterend presteer. Mianique het die volgende prestasies behaal: “Mianique, ons weet hierdie…