Noord-Vrystaat Hokkiespan. Ses hokkiedogters van Hoërskool Goudveld in Welkom is deel is van die o.18B Noord-Vrystaat Hokkiespan wat vanaf 1 tot 6 Julie in Middelburg deelneem.
Die volgende dogters van Gouties is deel van die span:
- Mianique Lombard (onderkaptein)
- Dimpho Thekisho
- Bianca Earlé
- Aimee O’Brien
- Alicia Viljoen
- Rihanné Liebenberg
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










