)
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – HoĆ«rskool Goudveld

Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Sewe-en-dertig hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Noord-Vrystaat Hokkiespan – HoĆ«rskool Goudveld

Noord-Vrystaat Hokkiespan. Ses hokkiedogters van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is deel is van die o.18B Noord-Vrystaat Hokkiespan wat vanaf 1 tot 6 Julie in Middelburg deelneem. Die volgende dogters van…