Hoofleiers en Onderhoofleiers. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2025 bekend gemaak.
- Hoofseun 2025: Teagan Saayman
- Hoofdogter 2025: Mia de Jonge
- Onderhoofseun 2025: Christiaan van der Westhuizen
- Onderhoofdogter 2025: Mianique Lombard

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








