Prysuitdeling – Leerders van Hoërskool Goudveld, Welkom het tydens die Prysuitdeling spesiale toekennings ontvang.
Die volgende leerders het toekennings ontvang:
- Anke Blom vir Kultuur Persoonlikheid
- Minke van Wyk vir Modelleer
- Bertus Human – Duxleerder
- Nonnie Mjaliswa – Senior Sportvrou van die jaar
- Anke Blom – Akademie en Kultuur
- Mianique Lombard – Junior Sportvrou van die jaar
- Kayden Pienaar – Junior Sportman van die jaar
- Elzandri Nortjé – Akademie en Sport
- Juandré de Bruyn – Sport Buite Skoolverband
Die volgende Top 10 leerders is ook op die Prysuitdeling bekend gemaak:
- Bertus Human – 90.57%
- Michaela Pottas – 93.52%
- Shalea Pretorius – 88.64%
- Edrich Cronjé – 90.09%
- Michelle van der Westhuizen – 88.14%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien