International Science Fair. Elf leerders gaan Primêre Skool Oranje verteenwoordig by die ISF (International Science Fair) in Boksburg vanaf 7 tot 9 Desember 2022.
- Yvonne van der Merwe – Die verwering van skooltrappe
- Juané Gericke – Alternatief vir voëlteelt se proteine
- Chané Hoek en Rouvé Janse van Rensburg – Hoe vuil is ons daaglikse items?
- Danaé du Plessis – Alternatiewe opsies
- Jana Swanepoel – Groeimedia in die Kratky hidroponiese sisteem
- Lee-Ann Britz en Danicke Grobler – Herwin maak sin met ons “Heatbuddy Bin”
- Bernadine Koen en Megan Mörsner – Vloeistowwe wat tande vlek
- Margolet Snyman – Kan ‘n Raspberry Pi net so goed werk soos ‘n standaard rekenaar?
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf