Lejweleputswa tennis. Drie tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die verskeie Lejweleputswa tennis spanne! Kiana van Vuuren, John-Henry Burrows en Deaundré de Kock het proewe gespeel en deurgedring na die onderskeie Lejweleputswa tennis spanne!
- Kiana van Vuuren ( dogters 0/17)
- John-Henry Burrows ( seuns 0/19)
- Deaundré de Kock ( seuns 0/17)
Lejweleputswa tennis. Three tennis players from Welkom Gymnasium are included in the various Lejweleputswa tennis teams! Kiana van Vuuren, John-Henry Burrows and Deaundré de Kock played trials and advanced to the respective Lejweleputswa tennis teams!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf