)
Lejweleputswa tennis – Welkom Gimnasium leerders in spanne

Lejweleputswa tennis. Drie tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die verskeie Lejweleputswa tennis spanne! Kiana van Vuuren, John-Henry Burrows en Deaundré de Kock het proewe gespeel en deurgedring na…