)

Presidentverkenners van Voortrekkers – Hoërskool Langenhoven

Presidentverkenners van Voortrekkers. Drie Voortrekkerlede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal Anessa Barnard, Leonel Scholtz en Jané Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die Presidentverkenners van Voortrekkers toetskamp voltooi. Hierdie drie Voortrekkers is amptelik as Presidentsverkenners gesertifiseer.
Die Presidentverkenners-toekenning is die hoogste toekenning wat ’n jeuglid van die Voortrekkerbeweging kan ontvang. Dit is ’n besondere prestasie waarvoor Langenhoven julle graag wil eer en gelukwens.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovenhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal