)

You are sponsoring
Presidentverkenners van Voortrekkers - Hoërskool Langenhoven

Presidentverkenners van Voortrekkers - Hoërskool Langenhoven

Presidentverkenners van Voortrekkers. Drie Voortrekkerlede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal Anessa Barnard, Leonel Scholtz en Jané Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die Presidentverkenners van Voortrekkers toetskamp voltooi. Hierdie drie…