Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod.
- Markus Knop, Graad 10 – Vocal Category
- Lenadri Groenewald, Graad 10 – Drama Category
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Fotos verskaf










