)
Allegretto Eisteddfod – HoĆ«rskool Noordheuwel

Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoƫrskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nories.co.za/ Fotos verskaf