)
SADF Gauteng Kampionskappe – Klerksdorp HoĆ«rskool

SADF Gauteng Kampionskappe. šŸ† Klerksdorp HoĆ«rskool vier uitmuntende prestasie van CharnĆØ Tolmay! HoĆ«rskool Klerksdorp leerder, CharnĆØ Tolmay, het die afgelope naweek met groot sukses aan die SADF Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.…

Allegretto Eisteddfod – HoĆ«rskool Noordheuwel

Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoƫrskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nories.co.za/ Fotos verskaf

Allegretto Eisteddfod – HoĆ«rskool Piet Retief

Allegretto Eisteddfod. HoĆ«rskool Piet Retief studente van die Adonai Musiek Akademie het deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod vanaf 2tot 4 September. Die volgende HoĆ«rskool Piet Retief leerders het deelgeneem en…

Koorfees by Parel Vallei – HoĆ«rskool Strand

Koorfees by Parel Vallei. HoĆ«rskool Strand se koor het vroeĆ«r die kwartaal, tydens ā€˜n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree. Hierdie dameskoor is hard aan die…

Allegretto Eisteddfod – HoĆ«rskool Witteberg vereer

Allegretto Eisteddfod. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, leerder is vereer by diie Finaal van die Allegretto Eisteddfod! Dimi Demetriou, ‘n graad 12 leerder van HoĆ«rskool Witteberg het homself weereens bewys as ‘n…

Hoƫrskool Bastion skitter by Allegretto Eisteddfod

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het op 20 Julie 2018 deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod en het die