Allegretto Eisteddfod. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, leerder is vereer by diie Finaal van die Allegretto Eisteddfod!
Dimi Demetriou, ‘n graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg het homself weereens bewys as ‘n opkomende akteur by die Nasionale finaal van die Allegretto Eisteddfod. Dimi is met sy spel in Die Ballade van Isabella de Wilde aangewys as beste akteur in ‘n ensemble werk.
Mev Ronelle van Heerden is by die geleentheid aangewys as, ‘Most Inspiring Drama Coach 2023’.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








