Skaak. Hoërskool Goudveld se skaakspelers het Saterdag, 27 Januarie, aan die HTS kwalifiserende skaak toernooi deelgeneem.
Goeie uitslae is behaal deur Gouties:
- Janro Malan: 3/5 gewen
- Driaan Ferreira: 3 x.5/5 gewen
- Marnus Cronjé: 3/5 gewen
- Liné Botes: 3/5 gewen
- Tshepo Manyene: 2/5 gewen
- Jean Holtshauzen: 2/5 gewen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf