)

JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché

JF Krieket. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se eerste JF krieket span het ‘n wedstryd teen RPC (Rural Performance Centre) gespeel. Jf het kookwater krieket gespeel en met 110 lopie gewen.

Jim Fouché se beste kolwers :

  • Adrian de Necker: 101 n.u.n
  • Cobus Wilken: 51 n.u.n
  • Arnaud Marais: 15
  • Lian Theron:15

JF se beste boulers :

  • Lian Theron: 3 paaltjies vir slegs 6 lopies
  • Cobus Wilken: 2 paaltjies vir 12 lopies
  • Marco de Lange: 2 paaltjies vir 27 lopies

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal