)

Tennis – Hoërskool Vredendal vs Hoërskool Lutzville

Tennis. Hoërskool Vredendal se eerste twee meisies en seuns tennis spanne asook die derde span het teen Hoërskool Lutzville hul liga wedstryd gespeel.

Met redelik onervare spelers het Vredendal se spelers steeds hulle goed van hul taak gekwyt en die dag baie geniet.

  • Die 1ste seuns tennis span het naelskraap met 51 potte teenoor 39 gewen.
  • Die eerste meisies verloor met vyf wedstryde teenoor een. Die tweede meisies verloor ses wedstryde teenoor 0.
  • Die tweede seuns wen met vier wedstryde teenoor twee.
  • Die derde span meisies het baie goed gespeel met 3 van die 4 leerders wat hulle eerste wedstryd gespeel het. Hulle wen vyf wedstryde teenoor een.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsvdal.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal