)

Dirkie Uys Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Vredendal presteer

Dirkie Uys Atletiekbyeenkoms. Op Saterdag, 4 November, het ses atlete van Hoërskool Vredendal deelgeneem aan Dirkie Uys se Top-10 atletiekbyeenkoms in Moorreesburg.

Vier uit die ses atlete het aan die einde van die dag weggestap met ‘n medalje of twee.

  • Chris-Mari Nel het egter drie medaljes ontvang. Sy het ‘n silwer medalje vir haar hamergooi ontvang en twee goue medaljes vir gewigstoot en diskus.
  • Liandré de Waal het ‘n silwer medalje in diskus en ‘n brons medalje in gewigstoot ontvang.
  • Mienke Cronje het weggetap met twee brons medaljes vir hoogspring en 90m hekkies.
  • Oloff le Roux stap ook weg met ‘n goue medalje vir sy diskusgooi.

Chris-Mari Nel is ook aangewys as die beste senior dogters-atleet in veld items by die Curro Podium byeenkoms wat op 27 Oktober in die Paarl plaasgevind het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsvdal.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal