Kleure-atletiek. 🎉 Rekordbrekers by Laerskool Truida Kestell, Bethlehem.
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die kleure-atletiek nuwe rekords opgestel het:
- Joah Bartleman (O/11 Seuns) – 70m hekkies
- Johnathan Matthew (O/13 Seuns) – 800m & 1500m
- Rianza Boshoff (O/10 Dogters) – 1200m & 70m hekkies

Die Truitjies is trots op julle uitmuntende prestasies en die harde werk wat tot hierdie sukses gelei het. Julle inspirasie dra by tot die skool se trotse sporttradisie!
Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










