Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde. Foto, agter: Jacobus Beukes, HJ Eksteen, Awert Viljoen, Linde du Plessis, Ruben Swart, SW Bertram, Francois Swart, Wian Botha. Voor: Daniƫl de Beer, Fourie Scheepers, Henno Barnard. Afrigter: Danie Serfontein
Vier krieketspanne van Laerskool Truida Kestell, 0.9B, 0.9C, 0.11C en 0.13A, is onoorwonne in die Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde vir die 2024 seisoen.
Die spanlede van die o.13 krieketspan:
- Jacobus Beukes
- HJ Eksteen
- Awert Viljoen
- Linde du Plessis
- Ruben Swart
- SW Bertram
- Francois Swart
- Wian Botha
- Daniƫl de Beer
- Fourie Scheepers
- Henno Barnard
Truida Kestell is very proud of their cricket teams and their achievements during this season!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/









