Karate Commonwealth Elite. Brendan Engelbrecht, leerder van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die naweek aan die Karate Commonwealth Elite en Commonwealth Klub kompetisies deelgeneem.
Hy verower ‘n goue medalje in die Elite (Cadet -57kg afdeling), 2 goue medaljes in die Club kompetisie (Cadet -57kg afdeling) asook Cadet-spanafdelings.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








