SA Junior jukskei-kampioenskappe. Die SA Junior jukskei-kampioenskappe word vanaf 7 tot 13 Desember in Kroonstad aangebied.
Ses leerders van Hoërskool Trio is ingesluit in die Noord-Vrystaat span:
- Mikayla Mynhardt
- Ina-Marie Viviers
- Nathan Du Preez
- Andrew Van Rooyen
- Rigard Van Zyl
- Markus Fourie
Die span se afrigter is Jorinda Swanepoel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









