Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Twee o.12 en twee o.13 hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne.
Lumari van Rooyen en Maya Wessels is gekies vir die o.12 span terwyl Zoé Maree en Zané Scheepers vir die o.13 span.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










