Karate SA Liga 1. Tydens Karate SA Liga 1 Kampioenskappe het 2 leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, die volgende medaljes ontvang:
Luan Brits:
- Ontwikkeling – Silwer vir Kumite
Fifile Mofokeng:
- Ontwikkeling – Goud vir Kata en Brons vir Kumite
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








