)

KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell is baie trots op hule eie karate-ster Tanya Maass. Sy het deelgeneem aan die KSA Elite Nasionale Kampioenskappe. Dit het op 21 Maart in Durban plaasgevind.

Tanya het haar krag en talent ten toon gestel tydens die Kampioenskappe.

Met vasberadenheid en flair het sy ‘n eerste plek in Kumite behaal en ’n goue medalje huis toe gebring! Hierdie prestasie het haar die ongelooflike eer besorg om vir die Protea-span gekies te word.

En dit stop nie daar nie… van 13 – 17 Mei gaan Tanya Suid-Afrika verteenwoordig by die Region South International Championships in Angola.

Baie geluk, Tanya! Truidjies se harte bars van trots. Jy inspireer jou skool en gemeenskap met jou harde werk en deursettingsvermoë.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal