Battle of the Bikes – Truida Kestell leerders in Vrystaatspan
Battle of the Bikes. Fietsryers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 7 Oktober, deelgeneem aan die Interprovinsiale fietswedren tussen die Noord-Kaap en Vrystaat. Drie van Truida Kestell se leerders,…
Laerskool Truida Kestell Krieket – 2023 Kampioene
Laerskool Truida Kestell Krieket. Die o/11 A krieketspan van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is gekroon as die 2023 Graanveld 6-aan-‘n- kant kampioene. Truida Kestell Cricket Primary School. The U/11 A…
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerder presteer
Oppie Tong Af. Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het deelgeneem aan die Landsfinaal van Oppie tong af. Kai het baie goed presteer deur ‘n derde…
SA Landloopkampioenskappe – Truida Kestell presteer
SA Landloopkampioenskappe. Twaalf atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die SA Landloopkampioenskappe deelgeneem. Truida Kestell se atlete is: Chicita du Preez, JC Blignaut, LIzay Landman, Joah Bartleman,…
ARTISTATUE Nasionale finaal – Laerskool Truida Kestell presteer
ARTISTATUE Nasionale finaal. Laerskool Truida Kestell se leerders het aan die ARTISTATUE Nasionale finaal Redenaars deelgeneem en baie goed presteer. Die volgende uitslae is behaal: Graad 7 span: 1ste plek…
Griffons 7’S Rugby – Laerskool Truida Kestell leerders in span
Griffons 7’S Rugby. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Michail Kaptein en Khahleho Maqelepo is gekies vir die Griffons 7’s Rugbyspan. Griffons 7’S Rugby. Two learners from Truida…
Harrismith Eisteddfod – Laerskool Truida Kestell skitter
Harrismith Eisteddfod. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Harrismith Eisteddfod deelgeneem. Hierdie drie Truidjies het uitstekend presteer en het die volgende toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za…
Senekal Redenaarsfees – Laerskool Truida Kestell presteer
Senekal Redenaarsfees. Sewentien sprekers van Laerskool Truida Kestell het 23 Augustus aan die jaarlikse Senekal Redenaarsfees deelgeneem. Die prestasies behaal: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
Nasionale Wiskunde Kompetisie – Truida Kestell leerder skitter
Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelisa-May Doman, leerder van Laerskool Truida Kestell, het deelgeneem aan die NETWERK 24 Nasionale Wiskunde Kompetisie. Nelissa het uitstekend presteer deur eerste te eindig in die Vrystaat…
Nautilus Wiskunde – Laerskool Truida Kestell presteer
Nautilus Wiskunde. Twee van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Wilmari van der Merwe en Christopher Zhao, was onderskeidelik die Graad 6 en 7 se Graadwenners by die Nautilus Wiskunde Olimpiade…
Vrystaatse Landloop – Laerskool Truida Kestell
Vrystaatse Landloop. Laerskool Truida Kestell is trots op hul 29 seuns- en dogters-atlete wat aan die Vrystaatse Landloop deelgeneem het. Die seuns-atlete is: Matt Silcock, JG Blignaut, Joah Bartleman, John…
Artistatue Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Artistatue Redenaars. Dertig leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem gaan op 24 en 26 Augustus aan die Nasionale finaal van Artistatue Redenaars by Midstream College, Olifantsfontein, deelneem. Die leerders…
ATKV Redenaarskompetisie – Truida Kestell leerder skitter
ATKV Redenaarskompetisie. Andries van der Walt, Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek by die Nasionale Finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie behaal. Andries, jy is ‘n…
TBM Laerskole Krieket – Laerskool Truida Kestell
TBM Laerskole Krieket. Twaalf krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die o.11 en o.13 TBM Laerskole krieket spanne. Die o.11 en o.13 A en B spanne…
Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Koringaar Tennistoernooi. Twintig tennisspelers van Laerskool Truida Kestell het 28 en 29 Julie asook 4 en 5 Augustus hul skool by Thabo Mofutsanyana Distrik in die Koringaar Tennistoernooi verteenwoordig. Die…
Skole Hokkie – Laerskool Truida Kestell woon toernooi by
Skole Hokkie. Die derde en vierde span hokkiedogters van Laerskool Truida Kestell het die naweek aan ‘n skole hokkie toernooi in Senekal deelgeneem. Die spanne het net vir die pret deelgeneem…
Skole 7’s Rugby – Laerskool Truida Kestell wenners van 2023
Skole 7’s Rugby. Laerskool Truida Kestell se o.13 rugbymanne het op 22 Julie deelgeneem aan Graanveld se Skole 7’s Rugby toernooi. Hierdie manne, Michaele Kaptein, Theuns Fourie, Maverick Nagel, Khahleho…
Sonskyndienssentrum – Truida Kestell gee om
Sonskyndienssentrum. Die Truidjie VRL bedoel Sonskyndienssentrum. Die kinders het heerlik stories vertel en die mensies bederf met ‘n boekmerkie en warmsjokolade met malvalekkers. Sonskyndienssentrum. The Truidjie VRL means Sonskyndienssentrum. The…
Vrystaat Netbal kampioenskappe – Truida Kestell presteer
Vrystaat Netbal kampioenskappe. Laerskool Truida Kestell se o.13A netbalspan het vierde geëindig by die Vrystaat Netbal kampioenskappe tydens die naweek van 16 en 17 Junie 2023. Die Truidjies en die…
ATKV Nasionale Finaal – Truida Kestell deur na Nasionaal
ATKV Nasionale Finaal. Vier sprekers van laerskool Truida Kestell dring ook deur na die ATKV Nasionale finaal wat op 17 Augustus by ATKV-Goudini Spa sal plaasvind. Artistatue Uitslae: Truida Kestell…
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell presteer Provinsiaal
ATKV Redenaars. Dertien leerders van Laerskool Truida Kestell het presteer by die ATKV Redenaars se Provinsiale rondte Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell leerders na semi-finaal
ATKV Redenaars. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul 16 sprekers. Hierdie leerders het na die semi-finale rondte van ATKV Redenaars deurgedring. Hulle sal nou op 23…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell na nasionale finaal
Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell se leerders het 22 April aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal in Bloemfontein deelgeneem. Die volgende sprekers behaal eerste plekke in hulle kategorieë en dring…
SA XCO Championships – Truida Kestel Laerskool presteer
SA XCO Championships. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Thaba Trails in Johannesburg deelgeneem op 15 en 16 April. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/…
ATKV-Redenaarskompetisie – Truida Kestell presteer
ATKV-Redenaarskompetisie. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is baie trots op hul leerders wat deurgedring het na die eerste rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind plaas op 24 en 25 April by…
Karate Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell presteer
Karate Kampioenskappe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 5 November hul jaarlikse Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die volgende prestasies behaal:…
Truida Kestell – Top Presteerders 2022 Akademie, Sport en Kultuur
Truida Kestell. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, kondig met trots hul top presteerders van 2022 in akademie, sport en kultuur aan. Truida Kestell Primary School, Bethlehem, is proud to announce their…
Karate – Matheas le Roux-Breshears wen silwer en Brons
Karate. Matheas le Roux-Breshears van Laerskool Truida Ketell het by die Taekwondo Suid-Afrikaanse Karate Kampioenskappe in die Core Skills afdeling deelgeneem en ‘n silwer medalje vir stokgeveg en brons medalje…








